Bextrans | A BexGroup Company
Platinum Square, Stellenbosch

Kontak Bextrans:

Fisiese Adres:
Platinum Square
Tegnorylaan 20
Tegnopark
Stellenbosch
7600

Posadres:
Posbus 7329
Stellenbosch
7599

Kontakbesonderhede:
E-pos: info@bextrans.co.za
Tel: +27 (0)21 880 9300
Faks: +27 (0)86 540 6152

GPS-koördinate:
Breedtegraad: S 33°57'58.249"
Lengtegraad: E 18°50'17.454"

 

Voltooi die aanlyn vorm hieronder:

** Deur hierdie kontakvorm in te dien, verstaan ​​en stem ek in dat dit my naam, van en e-posadres versamel sodat ek gekontak kan word. Vir meer inligting, kyk asseblief na ons privaatheidsbeleid.

Fields marked with * are required

Loopbane

’n Loopbaan by Bextrans is sonder twyfel die geleentheid van ’n leeftyd!

Dit is meer as net om vir ’n dinamiese, groeiende maatskappy in ’n pragtige omgewing te werk; dit is die kans om deel te wees van ’n lewenskragtige span waar jou idees en insette waardeer word en waar jy die geleentheid het om tot iets groots by te dra en jou volle potensiaal te ontwikkel.

Daar is ’n wye reeks geleenthede beskikbaar vir dinamiese, goed-gekwalifiseerde individue.

Die werknemers en hul kundigheid is ons maatskappy se grootste bates. Daarom streef ons nie net daarna om die regte werknemers te lok nie, maar ook om hulle te behou. Dit word gedoen deur opleidings- en loopbaanontwikkelingsgeleenthede te bied, ’n positiewe organisasieklimaat te skep en prestasie te beloon.

Indien jy die eienskappe het wat by dié profiel pas, stuur gerus jou CV na careers@bexgroup.co.za.