Bextrans, ’n BexGroup-maatskappy, is in 2002 gestig na aanleiding van die groot vraag na logistieke oplossings in die landbousektor. Bextrans was ’n filiaal van Bester Voer en Graan (Edms.) Bpk., wat in 1994 gestig is om landbouprodukte te bemark. Gedurende 2010 is Bextrans as ’n onafhanklike maatskappy gestig. Vandag bestaan die vloot uit meer as 100 Bexfleet-vragmotors en sowat 200 geakkrediteerde subkontrakteurs.
1994
2002
2011
2015
2016
2017
2018
2019
2022