Bextrans | A BexGroup Company

Welkom by Bextrans – ’n BexGroup-maatskappy

 

BexGroup is ’n Suid-Afrikaanse privaat maatskappy wat in 1994 gestig is. Die maatskappy se fokus is op die landbou- en logistieke bedryf en het oor die jare uitgebrei tot ’n voetspoor wat beide plaaslik en internasionaal strek.

BexGroup se groei en sukses word aangevuur deur die missiestelling om waarde te skep en toe te voeg vir al die belanghebbendes, insluitend kliënte, werknemers en aandeelhouers. Ons is daarop ingestel om ’n beter toekoms te skep vir almal wat by ons betrokke is. Verandering motiveer ons om die norme te oorskry en nuwe maatstawwe te stel. Dit hou ons relevant, op hoogte van nuwe ontwikkelings en sensitief vir markaanwysers. Besoek gerus die BexGroup-webwerf by www.bexgroup.co.za.

Visie

Visie

Om die voorste padvervoerder vir geselekteerde kliënte in Suider-Afrika te wees.

Missie

Missie

Ons bied logistieke oplossings in geselekteerde markte om optimale welvaart vir kliënte, aandeelhouers en personeel te fasiliteer:

  • deur langtermynverhoudings te bou deur middel van hoë etiese waardes;
  • deur uitstekende diens aan kliënte te lewer deur middel van spanwerk, kundige en innoverende personeel en doeltreffende bedryfstelsels;
  • deur relevante markinligting en logistieke kundigheid te verskaf;
  • deur buigsaam te wees en by markbehoeftes aan te pas.

Our Values

Integriteit

Integriteit

Superieure Kliëntediens

Superieure Kliëntediens

Positiwiteit

Positiwiteit

Aanpasbaarheid

Aanpasbaarheid