
Contact Bextrans:
Physical Address: Platinum Square 20 Techno Drive Techno Park Stellenbosch 7600
Postal Address: PO Box 7329 Stellenbosch 7599
Contact Details: E-mail: info@bextrans.co.za Tel: +27 (0)21 880 9300 Fax: +27 (0)86 540 6152
GPS Co-ordinates: Latitude: S 33°57'58.249" Longitude: E 18°50'17.454"
Voltooi die aanlyn vorm hieronder:
** Deur hierdie kontakvorm in te dien, verstaan en stem ek in dat dit my naam, van en e-posadres versamel sodat ek gekontak kan word. Vir meer inligting, kyk asseblief na ons privaatheidsbeleid.
Loopbane
’n Loopbaan by Bextrans is sonder twyfel die geleentheid van ’n leeftyd!
Dit behels veel meer as om vir ’n dinamiese, groeiende maatskappy in ’n pragtige omgewing te werk; dit is die geleentheid om deel te word van ’n energieke span waar jou idees en insette waardeer word, en waar jy tot iets groots kan bydra en werklik ’n verskil kan maak.
Ons bied ’n wye verskeidenheid geleenthede vir dinamiese, goed gekwalifiseerde, energieke mense wat graag inisiatief neem en sukses nastreef.
Ons heg groot waarde aan mense wat ’n loopbaan by ons wil bou. Daarom streef ons daarna om nie net die regte werknemers te lok nie, maar hulle ook te behou. Ons doen dit deur ons werknemers se vaardighede te ontwikkel om aan die maatskappy se behoeftes te voldoen en sodoende ons span se produktiwiteit en kundigheid te verbeter.
Indien jy oor die eienskappe beskik wat by Bextrans se profiel pas, dien asseblief jou CV deur middel van ons aanlyn aansoekvorm in.
